1 <p align=
"center"><b>Moodle Kursus Formaat
</b></p>
<p><b>Weeklikse formaat
</b></p>
<ul>Die kursus materiaal word opgedeel in
weke, met duidelike begin en eind-datums. Elke week bestaan uit
aktiwitieite . Party aktiwiteite , soos joernale, het 'oop
vensters' van byvoorbeeld twee weke waarna hulle toe sal gaan en
nie meer beskikbaar wees nie.
</ul>
<p><b>Onderwerp formaat
</b></p>
<ul>Baie dieselfde as weeklikse formaat,
behalwe dat elke week dan as 'n onderwerp beskou word. 'n Onderwerp
het geen tyd limiet nie. Jy hoef geen datums te spesifiseer
nie.
</ul>
<p><b>Sosiale formaat
</b></p>
<ul>In die formaat word alles gesentreer
om een hoof forum, die Sosiale forum, wat gelys word op die
hoofbladsy. Dit is bruikbaar in 'n informele situasie. Dit is dalk
selfs nie 'n kursus nie. Dit kan byvoorbeeld, gebruik word as 'n
kennisgewingbord.
</ul>