Copied over language files from HEAD
[moodle.git] / lang / af / help / mods.html
blobbf2d94967515a9d356b1ce60640f553ecf0131ed
1 <P ALIGN=CENTER><B>Aktiwiteit Modules</B></P> <P>Moodle bevat 'n wye verskeidenheid aktiwiteits modules wat gebruik kan word om enige tipe kursus te bou.</P> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/forum/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Forums</B></P> <UL> <P>Dit kan die belangrikste aktiwiteit wees - dit is hier wat die besprekings plaasvind. Forums kan op verskillende maniere gestruktureer word. Mede gebruikers van die forum kan elke posstuk evalueer. Posstukke kan op verskillende maniere gesien word, en kan aangehegte dokumente bevat. Deur op 'n forum in te skryf, sal deelnemers alle posstukke op die forum ontvang in hulle email. 'n Onderwyser kan alle studente forseer om ingeskryf te wees op 'n forum. </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/journal/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Joernale</B></P> <UL> <P>Die module kan 'n belangrike reflektiewe aktiwiteit wees. Die onderwyser kan studente vra om oor 'n spesifieke onderwerp te skryf. Studente kan aan hulle antwoord werk of redigeer oor 'n sekere tydperk. Die antwoord is privaat en kan slegs deur die onderwyser gesien word, wat kan terugvoer lewer en 'n punt gee vir die joernaal inskrywing. Een joernaal aktiwiteit per week is gewoonlik&nbsp; 'n goeie idee.</P> </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/resource/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Hulpbronne</B></P> <UL> <P>Hulpbronne is inhoud: inligting wat die onderwyser by die kursus wil voeg. Dit kan lêers wees op die bediener; bladsye wat in Moodle geredigeer is; of eksterne web bladsye wat deel gemaak is van die kursus.</P> </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/assignment/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Opdragte</B></P> <UL> <P>Onderwysers kan opdragte gee wat deur die studente voorberei moet word (enige formaat) en inlewer deur dit op die bediener te laai. Tipiese opdragte is opstelle, projekte, verslae ens. Die module het fasiliteite om die opdragte te merk.</P> </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/quiz/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Toetse</B></P> <UL> <P>Die module laat die onderwyser toe om toetse op te stel, dit kan meervoudige keuse vrae, waar/vals, en kort antwoord vrae wees. Die vrae word in kategorieë in 'n databasis gehou,die vrae kan weer gebruik word in die kursus of ander kursusse. Toetse kan verskeie pogings toelaat. Elke poging word outomaties gemerk, die onderwyser kan terugvoer lewer of die korrekte antwoord wys. Die module het fasiliteite om die toetse te merk.</P> </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/choice/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Keuses</B></P> <UL> <P>Die keuse aktiwiteit is eenvoudig - die onderwyser vra 'n vraag en spesifiseer 'n paar antwoorde as terugvoer. Dit laat die klas toe om te kies om in 'n sekere rigting in te gaan; of om toestemming te gee vir iets. </UL> <P><IMG VALIGN=absmiddle SRC="<?php echo $CFG->wwwroot?>/mod/survey/icon.gif" alt="" />&nbsp;<B>Menings Opnames</B></P> <UL> <P>Die Opname module bevat 'n paar opname instrumente wat handig is om dink werk te stimuleer of om 'n opname in 'n gekoppelde omgewing te maak . Onderwysers kan dit gebruik om data van hul studente bymekaar te maak wat hulle sal help om meer te leer van hulle klas en onderwys metodes.</P> </UL>