4
U kan inskakel op ons
<acronym title=
"Internet Relay Chat">IRC
</acronym>-kanaal
#apertium
op
irc.freenode.net
waar Apertium-gebruikers en -ontwikkelaars gereeld ontmoet om sake te bespreek. U het nie 'n IRC-kliënt nodig nie: gebruik sommer ons
cgi::irc-kliënt

6
Besprekingsforum

7
Daar is ook 'n oop
besprekingsforum
op ons
SourceForge
-bladsy.

9
Elektroniese poslys

10
'n Oop
e-poslys
is beskikbaar vir almal wat belangstel.