Fixing encoding problem
[apertium.git] / webspace / content / af / software.html
blob3d62e7a510dd2c15d8ceb37df2cef57954215353
1

2
Verwante sagteware

3
lttoolbox leksikale transformasie pakket

4
Die lttoolbox leksikale transformasie rekenaarpakket in Apertium word deur Orthoepikon gebruik om sagteware te bou wat eenvoudige uitspraak annotasies by teks kan byvoeg sodat dit reg hard uitgelees kan word.[+]

6
apertium-tagger-training-tools

7
Afrigting van die teiken-taal woordsoort etiketeerder

8
Die apertium-tagger-training-tools rekenaarpakket kan gebruik word om woordsoort etiketeerders, wat in die Apertium enjin gebruik word, sonder toesig op te lei (te leer) deur inligting van die bron- en teikentaal te gebruik.

10
Na opleiding word 'n lêer uitgeskryf met die versteekte-Markov-model parameters; die lêer kan direk gebruik word met die Apertium programme. Die pakket vereenvoudig die aanvanklike opstel van 'n apertium-gebaseerde masjien vertalings sisteem vir 'n nuwe taal-paar. [+]

12
Apertium-transfer-tools

13
Outomatiese generering van vlak-oordragreëls vanaf 'n parallelle corpora

15
apertium-transfer-tools is 'n oopbron rekenaarpakket wat bestaan uit programme wat Apertium (vlak 1) oordragreëls outomatiese kan genereer vanaf 'n parallelle corpora. Die oordragreëls word opgestel vanaf gerigte sjablone ("alignment templates"), soos gebruik met statistiese masjien vertalings, onttrek vanuit 'n parallelle corpora en verder uitgebrei met beperkings om hulle toepassing te beheer. [+]

17
Apertium-eval-translator

18
Evaluasie van Apertium-gebaseerde Masjien Vertaal sisteme

20
apertium-eval-translator is 'n eenvoudige skrip wat in Perl geskryf is. Dit bereken die woord fout koers (WFK) en die posisie-onafhanklike woord fout koers (PFK) tussen 'n vertaling uitgevoer deur 'n Apertium-gebaseerde sisteem en 'n mens-gekorrigeer vertaling. Alhoewel dit ontwerp is om Apertium-gebaseerde sisteme te evalueer, kan dit maklik aangepas word om ander Masjien Vertalers mee te evalueer. [+]

22